Dinky Dots Kleuterskool

'n klein intieme kleuter, peuter en baba mini-kampus, waar kleuters nog kleuters bly en almal
eintlik net een groot familie is... die Dinky Familie. Ons hou ons getalle min vir optimale aandag en ontwikkeling.

Die volgende buitemuurse aktiwiteite is beskikbaar by Dinky Dots:


Rugga Kids, Krieket, Playball, Netbal, Akrobaat, Ballet, Pottery, Junior Build, English Active Seniors, English Active Juniors, A+ Student (Wiskunde), Tyger Kids en Drama

Dinky Dots Kleuterskool

Waar ons Dinky Maatjies Speel-Speel Leer!

Sand

In die Sandput


...onder 'n lekker afdak waar die sonnetjie ons nie kan bykoom nie.

Klimraam

... ons kasteel


Waar ons op 'n heerlike verbeeldingsreis gaan!

In die Klas

Groepies


So leer ons elke dag speel-speel

Kleinste Maatjies

Dinky Babas


Ons Dinky Babas is doodgelukkig in hulle klassie

Dinky Dots Personeel

Dinky Dots Juffrouens


Ons personeel bestaan uit gekwalifiseerde onderwyseresse wat nie net ervare is nie, maar ook 'n liefde het vir ons maatjies.
 

Dinky Dots Helpers


Elke juffrou het twee dames in haar klas wat help om 'n hand te gee waar juffrou nie kan raak vat nie.

Skakel Ons! 083 444 7240