Meer oor Ons

Meer oor Dinky Dots Kleuterskool.. die skooltjie waar elke maatjie tel!


Skoolure

Dinky Dots Kleuterskool is oop vanaf 06:45 tot 17:30 Maandag tot Vrydag.

Ons is ook oop gedurende skoolvakansies - kyk gerus na ons jaarkalender om te sien op watter dae (soos publieke vakansiedae) ons gesluit is.


Dinky Dots Spyskaart

x3 per week kookkos wat bestaan uit n protein, groente en stysel x1 gesonde pasta gereg (voorsiening word gemaak vir Glutin en Insulien toleransie) x1 Kroek daggie wat bestaan uit warmbrakkie, pizza of kaasworsies met skyfies


Whatsapp Groepies

Elke klassie het 'n Whatsapp Groepie waarop die volgende inligting gedeel word:

Tema van die week, Spyskaart, Belangrike inligting, Foto's


Dinky Kliniek

Ons werk in samewerking met Boops 2 Babe's.

Inentings en Ontwurmings.


Dinky Dots Naskool Sentrum

Vanaf graad R is maats welkom by ons naskool perseel reg oorkant Laerskool Garsfontein.

Lees Meer


Dinky Haarkappery

Ons sny jou kleuter se hare graag vir jou

Word Deel van ons Dinky Familie


Ons sien uit om van jou te hoor!

Kontak Ons